Doodskleed van Turyn

Doodskleed van Turyn
Artefak
Die doodskleed van Turyn: 'n moderne, positiewe foto van die gesig (links) en 'n digitaal verwerkte beeld (regs).
Die doodskleed van Turyn: 'n moderne, positiewe foto van die gesig (links) en 'n digitaal verwerkte beeld (regs).
Materiaal Linne
Grootte 4,4 x 1,1 m
Tydperk 13de tot 14de eeu[1]
Ligging Katedraal van Johannes die Doper, Turyn, Italië
'n Vollengtebeeld van die doodskleed voor herstelwerk in 2002.

Die Doodskleed van Turyn (Italiaans: Sindone di Torino) is 'n stuk linne met die negatiewe beeld van 'n man. Sommige beskryf die beeld as 'n uitbeelding van Jesus van Nasaret en glo die materiaal is die begrafniskleed waarin Hy toegedraai is ná sy kruisiging. Die beeld op die kleed is baie duideliker op 'n swart-wit negatief – wat die eerste keer in 1898 deur die fotograaf Secondo Pia gesien is – as in sy oorspronklike sepia.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Radiocarbon Dating, Second Edition

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search